top of page

Beleid

Om ‘n christelike, vriendelike en liefdevolle omgewing te skep waar elke kind spesiaal voel.

Streng dissipline toepas, veral in huiswerk en eksamen tyd.

Veiligheid is vreeslik belangrik. Beperkte hoeveelheid inskrywings.

 

Naskool Ure

13:00 tot 17:30 Mandag tot Vrydag

Vakansie dae is ons gesluit.

Skool Vakansies 7:00 tot 17:30

Desember Vakansie se sluitings datum word gegee nader aan die tyd.

 

Algemeen

 

Ons vervoer die kinders veilig vanaf die skool.

Enige aktiwiteite binne die Valhalla omgewing word hulle ook veilig na en van vervoer. Ons bied dans klasse aan by die naskool self teen ‘n ekstra fooi. Middag etes is gesonde gekookte kos. Verversings wissel van broodjies tot vrugte. 

 

Elke kind is anders.

Bybel  versies

Filipense 4:13



Ek is tot alles instaat

deur Hom wat my krag gee.

Bly

Kalm

God

is

in

beheer

  • w-facebook
bottom of page