top of page

Vakansies
Vakansie tye raak lank en vervelig vir die kinders wat 8 ure 'n dag 5 dae 'n week in mekaar se geselskap moet wees so ons probeer hulle besig hou met lekker aktiwiteite wat wissel van sport daggies tot uitstappies.
Ons bak en brou, swem onder toesig, kyk flieks, speel boeresport, doen kreatiewe kuns en vele meer.



bottom of page

